Hierdie webtuise word geskep om die ryk geskiedenis van Malmesbury se Rugby Voetbal Klub te behou. Indien u spanfoto’s of “albums” het wat u wil deel, sal dit opreg waardeer word as u met my in kontak sal kom.
Dit sal nog heelwat tyd neem en die webtuise sal maar altyd onder konstruksie bly terwyl ons nog geskiedenis en staaltjies/stories bymekaar maak.
1ste Span 1881
Wedstryd teen Paarl op ons tuisgrond

Voor: AL Brodziak, Moffat, P de Beer, F Schulthuis, S Tee, Rees, Krige
1ste Span 1962

2de ry: P Smit(Sekretaris), W de Jager, B du Toit, K Loubser, C Smit, O Theron
3de ry: P du Toit(O/Kaptein), M Bester(Breier en Bestuurder), A van Reenen(Kaptein), J Walters(Voorsitter)
Voor: P Croeser, W de Villiers
3de Span 1962
Wenners in afdeling wes van Boland

Middel: J Nelson, JB Smuts, J Kotze, J van der Merwe, L Kotze
Voor: G van Zyl, V van Tonder(Kaptein), J Walters(Bestuurder en Voorsitter), P Smit(O/Kaptein)